All I can say is yum! Best lamb we’ve ever eaten! Real quality meat and...

Niel Malan
Mense, dit is ongelooflik om te kan ervaar wat boere doen om waarde te kan toevoeg tot puik produkte…slaghuise in Gauteng kan nie kers vasvou by die puik produkte en diens nie..wel gedaan en dankie.